Ir al contenido principal

Psalm 110

Salmo aleatorio

Vers 1
Die HEER is dit wat tot my HEER gespreek het:
"Sit aan my regterhand as hoogste HEER,
tot Ek u vyand in sy mag gebreek het,
hom werp as voetbank voor u voete neer.