Ir al contenido principal

Psalm 143

Salmo aleatorio

Vers 1
O HEER, ek roep, hoor my gebede.
Daar is in my geen stilte of vrede!
Ek smeek tot U, o hoor my nou!
Ek pleit op u geregtighede,
en ek verlaat my op u trou.