Lompat ke konten utama

Psalm 129

woensdag 7 oktober 2026

Vers 1
Al van my jeug af was ek martelaar!
Laat Israel dus klaag sy lewensklagte.
Al van my jeug af was ek martelaar! -
Oorweldig deur 'n vloed van meerd're kragte.

"De HEERE zegene u en behoede u."

— Numeri 6:24