Menú de salmos
Psalm 67
Elige una versificación para comparar
Vers 1
en seën ons by owervloed;
U aanskyn, laat dié weer weldadig
ons koester met sy liefdegloed;
dat vir verste volke deur ontslote wolke
kennislig kan breek;
nasies met verblyding van die blye tyding
in hul land kan spreek!
Vers 2
hul sal U loof, hul almal saam.
Die volk wat U geen dank bewys nie,
sal sing die grootheid van u Naam.
U, hul loflied waardig, oordeel hul regvaardig,
U wat nasies lei.
Lande vergeleë / juig oor verre seë,
in u goedheid bly.
Vers 3
ons sal deur U geseënd wees.
U sal ons seën; U, die Gewer,
sal al wat leef, eerbiedig vrees.
Psalm 67 pertenece a Libro II (Salmo 42–72) del Salterio.
Música: pcorgel.nl