Menu de salmos
Psalm 133
Escolhe uma versificação para comparar
Vers 1

Hoe goed is dit - 'n huis vol lieflikhede! -
dat broeders woon in onverstoorb're vrede.
Soos salf wat kunstig toeberei,
om Arons hoof 'n sagte geur versprei,
sy baard oordrup en heil'ge kleed deurtrek -
so sal die liefde liefde wek.Vers 2
op Sions berg: die HEER gebied die seën,
die lewe tot in ewigheid.
Psalm 133 é um salmo de David e pertence a Livro V (Salmo 107–150) do Saltério. Cântico dos degraus: Tem o título "Cântico dos degraus".
Música: pcorgel.nl