Gaan na hoofinhoud

Pelgrimspsalms

15 psalms

Die pelgrimspsalms (Psalm 120–134) dra die opskrif "Lied Hammaäloth", lied van die opgange. Hulle is gesing deur pelgrims op pad na Jerusalem vir die groot feeste. Psalm 121 ("Ek hef my oë op na die berge") en Psalm 122 is die bekendste.

Alle Pelgrimspsalms

Ander temas