Psalmkieslys
Psalm 133
Kies 'n beryming om te vergelyk
Vers 1

Hoe goed is dit - 'n huis vol lieflikhede! -
dat broeders woon in onverstoorb're vrede.
Soos salf wat kunstig toeberei,
om Arons hoof 'n sagte geur versprei,
sy baard oordrup en heil'ge kleed deurtrek -
so sal die liefde liefde wek.Vers 2
op Sions berg: die HEER gebied die seën,
die lewe tot in ewigheid.
Psalm 133 is 'n psalm van David en behoort tot Boek V (Psalm 107–150) van die Psalter. Pelgrimspsalm: Het die opskrif "Lied Hammaäloth" (Lied van die opgange).
Musiek: pcorgel.nl