Psalmen-Menü
Psalm 99
Wähle eine Nachdichtung zum Vergleich
Vers 1
eer die God wat troon, / waar die gérubs woon;
wat in Israel / sy gerig bestel.
Aarde en al wat lewe / laat dit voor Hom bewe!
Vers 2
al die volkemag / niks by Hom geag!
Hoog gedug 's sy Naam. / Laat hul almal saam
lofsing tot sy ere! / Heilig is die HERE!
Vers 3
volke 't Hy gestraf, / Isr'els reg verskaf.
Loof, verhef die HEER, / werp jul voor Hom neer;
en laat al wat lewe / voor die Regter bewe!
Vers 4
daar het lig gekom / uit die wolkkolom,
dat hul dankbaar-trou / God se wet kon hou:
heil'ge lewensorde / hul van God geworde.
Vers 5
ook al het u trou / nie hul straf weerhou.
Loof, verhef die HEER; / werp jul voor Hom neer!
Bring Hom roem en ere - / heilig is die HERE!
Psalm 99 gehört zu Buch IV (Psalm 90–106) des Psalters.
Musik: pcorgel.nl