Psalmen menu
Psalm 11
Kies een berijming om te vergelijken
Vers 1

Ek skuil by God in al my onweersdae.
Hoe sê jul dan in kleingeloof vir my:
"Vlug soos 'n duif met snelle vleuelslae
na die gebergt', van vrees en vyand vry!"
"Hul span die boog; die pyl' is op die snare,
om die opregte heimlik te laat ly.
Wat kan hy doen teen die geweldenare?"Vers 2

Daar is 'n God, 'n God wat hoog verhewe
uit sy paleis – sy bouwerk is so skoon! –
die oog het op wie laag op aarde lewe;
sy oordeel vel Hy van sy hoë troon.
Die HERE toets hul wat regverdig lewe,
maar haat hom wat selfs 'n gewelddaad hoon;
hy word aan strikk' en vuurgloed oorgegewe.Vers 3
Hy min die reg en sal slegs daarop bou.
Die opregtes sal Gods aangesig aanskou.
Psalm 11 is een psalm van David en behoort tot Boek I (Psalm 1–41) van het Psalter.
Muziek: pcorgel.nl