Naar hoofdinhoud

Psalm 133

Vers 1

Notenbalk regel 1 (iso)Notenbalk regel 1 (rit)Hoe goed is dit - 'n huis vol lieflikhede! -
Notenbalk regel 2 (iso)Notenbalk regel 2 (rit) dat broeders woon in onverstoorb're vrede.
Notenbalk regel 3 (iso)Notenbalk regel 3 (rit) Soos salf wat kunstig toeberei,
Notenbalk regel 4 (iso)Notenbalk regel 4 (rit) om Arons hoof 'n sagte geur versprei,
Notenbalk regel 5 (iso)Notenbalk regel 5 (rit) sy baard oordrup en heil'ge kleed deurtrek -
Notenbalk regel 6 (iso)Notenbalk regel 6 (rit) so sal die liefde liefde wek.

Vers 2

Dis soos die dou van Hermon, ryk nes reën,
op Sions berg: die HEER gebied die seën,
die lewe tot in ewigheid.
Over deze psalm

Psalm 133 is een psalm van David en behoort tot Boek V (Psalm 107–150) van het Psalter. Pelgrimspsalm: Heeft het opschrift "Lied Hammaäloth" (Lied der opgangen).

Verwante psalmen