Psalmen menu
Psalm 138
Kies een berijming om te vergelijken
Vers 1
U loof en eer, u hoogheid huldig,
en voor die gode, in psalmgeklank,
U bring die dank, aan U verskuldig.
Ek sal my neerbuig op u eis,
na u paleis, die oog na bowe.
En om u guns en waarheid saam,
u heil'ge Naam eerbiedig lowe.
Vers 2
u Naam en woord omhoog gehewe!
U het my siel, op sy gebed,
verhoor, gered, my laat herlewe.
Die wêreldvorste sal, o HEER,
u grootheid eer in hoë tone,
wanneer u woorde word gehoor
en aansweef oor hul wank'le trone.
Vers 3
'n lofgeluid klink U dan teë.
Want groot is God in heerlikheid;
sy majesteit in al sy weë.
Hy slaan, hoewel oneindig hoog,
op hul die oog wat needrig lewe.
Maar sien van ver die kleinheid aan
van grootheidswaan wat hoog wil strewe.
Vers 4
die krag en moed my wil begewe,
as vyande van veglus brand,
dan keer u hand en red my lewe.
Die HEER is goed en wondersterk:
Hy sal sy werk deur niks laat keer nie.
Laat my, o HEER wat my bewaar,
tog nou nie vaar, en nimmermeer nie.
Psalm 138 is een psalm van David en behoort tot Boek V (Psalm 107–150) van het Psalter.
Muziek: pcorgel.nl