Psalmen menu
Psalm 125
Kies een berijming om te vergelijken
Vers 1

Dié wat op die HERE wel vertrou,
al kom die vyand aan,
is soos die Sionsberg
wat altyd seker en vas bly staan.
Die hoë berge wat daar verrys
sal ewig nooit taanVers 2

rondom daardie stad Jerusalem:
geen vyand kans vir nyd.
So is die HEER rondom
sy volk, nou en tot in ewigheid –
'n berg wat stewig en vas bly staan
in dag van stormstryd.Vers 3

Hy sal wel sy Sionskroos wat nou
op sy verlossing wag,
nie ewiglik laat bly
onder tirannieke septermag;
nee, nie ewiglik ooit sal laat bly
in 'n droewe nag;Vers 4

sodat hulle maar net die hande
nie uitstrek na kwaad aan!
O HEER, wat hul verdoem
wat afwyk van u regverdig' baan,
doen dan tog ook goed aan wie opreg
die reguit wee gaan.Vers 5
Mag vreed u volk oorsweef!
En mag u vrede bly
solank as hulle wel hier sal leef!
Psalm 125 behoort tot Boek V (Psalm 107–150) van het Psalter. Pelgrimspsalm: Heeft het opschrift "Lied Hammaäloth" (Lied der opgangen).
Muziek: pcorgel.nl